kurrikulum
Pacaltsdorp Primer maak gebruik van die KABV kurrikulum soos voorgeskryf deur die WKOD. Die kurrikulum berei leerders voor om suksesvolle Volwassenes te word van die samelewing en 'n positiewe bydrae te maak. Die kurrikulum word in afrikaans onderig en daar word verwag van leerders en ouers om alle samewerking te gee om die leerproses van leerders 'n sukses te maak.
Leerders word voorsien van handboeke wat gebruik word as 'n hulpbron met die aanbieding van lesse. Alle klaskamers beskik van interaktiewe witborde, Projektors, internet om die kurrikulum die beste as moontlik vir leerders oor te dra.

KURRIKULUM OORSIG
Grondslagfase
(Graad 1-3)
Intermediere Fase
(Graad 4-7)
Senior Fase
(Graad 4-7)
Vakke
-
Afrikaans
-
Engels
-
Wiskunde
-
PSW
Vakke
-
Afrikaans
-
Engels
-
Wiskunde
-
NWT
-
Geskiedenis
-
Geografie
-
L.O
-
Kuns en kultuur
-
PSW
Vakke
-
Afrikaans
-
Engels
-
Wiskunde
-
NW
-
Geskiedenis
-
Geografie
-
L.O
-
Kuns en kultuur
-
EBW
-
Tegnologie
Graad 4-6
Graad 7
Kode 4 (50%) in Huistaal
Kode 3 (40%) in Eerste Addisionel Taal
Kode 3 (40%) in Wiskunde
Kode 3 (40%) in enige ander twee vakke
Kode 4 (50%) in Huistaal
Kode 3 (40%) in Eerste Addisionel Taal
Kode 3 (40%) in Wiskunde
Kode 3 (40%) in enige ander twee vakke
Slaagvereistes vir graad 4 - 7
Kode toekenning
7 Uitmuntende prestasie 80-100
6 Verdienstelike prestasie 70-79
5 Beduidende prestasie 60-69
4 Voldoende prestasie 50-59
3 Matige prestasie 40-49
2 Basiese prestasie 30-39
1 Ontoereikende prestasie 0-29