top of page
Visie
Ons streef om 'n skool van uitnemendheid te word
Missie
By Pacaltsdorp streef ons na die volgende
-
Om ons opvoeding en onderwys op Christelike waardes te baseer ten einde hoogste moontlike akademiese, Kulturele en sportprestasies van elke leerder te verseker
-
Om goeie dissipline in die skool te handhaaf
-
Om doeltreffende kommunikasietussen leerders, ouergemeenskap en opvoeders te bewerkstellig
bottom of page