top of page
Skoollied
Vers 1
Ons is 'n eenheid ons is plesier
Ons is hardwerkend vol gees en vier
Ons is 'n span doen als wat ons kan om 'n voorbeeld te wees vir ons volk en land.
Chorus
Steedswerksaam is ons lese en ons maak dit ons keuse om met God in ons werk en wandel 'n nasie te bou deur te werk, speel en leer.
Vers 2
Pacaltsdorp Primer vir staanvastigheid, Pacaltsdorp primer vir vriendelikheid, pacaltsdorp primer vir diensbaarheid en ons bou ja ons bou aan ons toekoms trou.
Chorus
Steedswerksaam is ons lese en ons maak dit ons keuse om met God in ons werk en wandel 'n nasie te bou deur te werk, speel en leer.
bottom of page